Discussion about this post

User's avatar
Maria Zinsser's avatar

Ja nee, en behalwe vir Cecil John Rhodes met sy vinger in die Kaapse pers, was Hendrik Verwoerd betrokke by Die Transvaler.

Ek wonder ook of die "Christelike erfenis" waarna jy verwys nie 'n ernstige "oogklap" gaan wees om veral die jonger mense, wat demografies waarskynlik die meerderheid is, ook te oortuig van gedeelde waardes.

En terwyl armoede tussen wit en swart 'n realiteit is, kan net een groepering hulself beroep op die nalatenskap van Apartheid as rede vir 'n sukkel bestaan.

No posts

Ready for more?