Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Dis nou reguit praat op sy beste! Dankie tog vir die toenemende tendens om dinge by hul naam te noem sonder om dit net te fluister. Die tendens deur meer kommentators om nou openlik die rug styf te maak teen die etikettering van witmense of Afrikaners as noodwendige "varke in die verhaal", blyk nou meer aan die orde van die dag te wees as in die onlangse verlede. Dis uiters bemoedigend en mag dalk net die illusie van "net-een-kant-is-altyd-reg" 'n verdiende dood laat sterf.

No posts

Ready for more?