Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Beslis baie lesse vir Suid-Afrika, Paul. As ons maar net wil luister... Jy het 'n komplekse stuk relevante geskiedenis mooi en baie verstaanbaar af- en uitgepak. Ek persoonlik het ook weer beter perspektief ontwikkel oor daardie traumatiese stuk wêreldgeskiedenis. En wraggies sien ons hoeveel jare later weer 'n herhaling van daardie foute van die verlede.

Verbrokkelende instellings en ideologie-primaatskap laat beslis die karretjie se rooiliggie flikker, om by jou goeie metafoor te bly. Ironies genoeg word die gevolge dan in die ekonomie vergestalt, want ons sien hoe die meeste karretjies dan in tipiese Suid-Afrikaanse "skedonkies" verander. (Dis natuurlik nie van toepassing op die Über Alle ANC-Elite se luukse Beemers nie...)

No posts

Ready for more?