Discussion about this post

User's avatar
martin's avatar

Piet jy slaan die spyker op sy kop. Welgedaan en baie goed verwoord. Inderdaad tyd dat ons almal in SA ongeag ras, kultuur, geloof ens ons rug begin styf maak teen die korrupte en onbevoegde ANC. Stem en stem tog net reg met die verkiesings wat voorlê.

No posts

Ready for more?