Discussion about this post

User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

Op 28 Augustus het die WhatsApp kanaal van Rob Herzov ‘n meningspeiling gepubliseer. Die vraag was : What does school teach best?

Die opsies wat gekies kon word met die uitslae soos op 29 Augustus 09h35 was die volgende:

Thinking [5]

Following rules [175]

Openbare skole moet die Nasionale Kurrikulum Raamwerk (NKR) volg. Volgens die amptelike NKR dokumente is die doel daarvan om leerders toe te rus om onder andere die volgende te kan doen : “identifiseer en los probleme op en neem besluite deur kritiese en kreatiewe denke;” en “versamel, ontleed en organiseer inligting en evalueer dit krities;”.

Dit lyk dus of die publiek nie oortuig is dat die openbare skole hulle eie doelwitte verwensenlik nie.

No posts

Ready for more?