Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Goeie en nugtere analise, Daniël. 'n Vername rede waarom die ANC sal sukkel om ontnugterdes terug te wen, is hul toenemende onvermoë om patronaatskap lewendig te hou. Met minder steun en minder plaaslike owerhede in hul greep, kan minder lojalitet met poste en kontrakte gekoop word. Ek het eenkeer vir Frans Cronjé hoor sê dat as die ANC die regte beleide gebruik het om ekonomiese groei 'n suksesstorie te gemaak het, hul steun sou kon behou; EN selfs ook sou kon korrupsie pleeg soos hulle gepleeg het! Hoop ek onthou die strekking van sy woorde korrek, maar ek dink daardie is 'n groot waarheid. My eie ervaring is dat lojaliteit aan die ANC oor tyd verskuif het van bevrydingslojaliteit na finansiële lojaliteit: "He who pays the piper"...

No posts

Ready for more?