Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Inderdaad, Daniël. Dis op rekord dat AfriForum verskeie gesprekke en praktiese ontwikkelindsamewerkings met Zulu en ander etniese groepe geloods het en nog steeds verder neem. Daardie voorgesette samewerking ontlok nie baie positiewe dekking in sekere mediakringe nie, of kry selfs geen dekking kry nie. Dalk ook goed so, want stille diplomasie het sy voordele. Beslis is selfbeskikking reeds sekere tradisionele gemeenskappe beskore. Dit bly egter erg onder verdenking as Afrikaners dit ook voorstaan. Ons geskiedenis word teen ons gehou, maar blykbaar is geskiedkundige vergrype deur ander kulturele groepe meer aanvaarbaar; of word meestal oor geswyg. Daar is baie opgetekende historiese vergrype deur kultuurgroepe/stamme anders as die Afrikaners, maar daar word nog steeds in die kitsmedia gegryp na inisiatiewe deur Afrikanerorganisasies en pogings aangewend om dit verdag te maak. Gelukkig is daar nou 'n lieflike, SPONTANE (die anti-pool van georkestreerde) teenreaksie vanaf 'n groeiende groep praktiese denkers en doeners wat bereid is om op te staan om getel te word...

No posts

Ready for more?