Discussion about this post

User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

Die vervolging van die leerders gaan voort. Hulle is geskors uit die skool. Die kriminele vervolging gaan voort. Die berig op Facebook het meer as 400 opmerkings gekry en is 132 keer gedeel. Baie kommentators is bly oor die straf en hoop dat dit ander sal afskrik.

In die verlede het misdadigers strawwe soos sweepslae, brandstapels, galge ens. in die publiek ontvang. Dit het nie slegs as afskrikmiddel gedien nie, maar was ook vermaak. Vandag vind hierdie spektakels in die media en op Facebook plaas.

https://capetimes.co.za/news/2026-02-06-six-milnerton-high-school-bullies-expelled/

No posts

Ready for more?