Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Baie goed beredeneerd, JP. Ek dink dit gee goeie ammunisie vir ernstige wetlike optrede om daardie onregte wat in munisipaliteite plaasvind, deur die howe te laat regstel. Dit verskaf ook terseldertyd redes waarom groter selfbeskikking deur kleiner eenhede so nodig is. Daar word verkeerde konnotasies an selfbekikking gekoppel omdat daardie term in die Apartheidsera gebruik was vir segregasie. Maar nou word dit sommer met die baba en al, saam met die badwater uitgegooi!

Selfbeskikking is vir groeperinge met gemeenskaplike belange. Dit werk optimaal op die laagste vlakke. Mense in 'n dorp of stad of selfs 'n woonbuurt of township, kan sterk voel dat hul GESAMENTLIKE BELANGE - in hierdie geval behoorlike munisipale bestuur - beter deur hulself beheer en bedryf kan word. Vir 'n regering om dit te vehoed of moeilik te maak, wys bloot op so 'n regering se doel om almal en alles te wil beheer. So 'n regering stel nie hul burgers se belange eerste nie...

No posts

Ready for more?