Discussion about this post

User's avatar
Du Toit Maritz's avatar

Goed geskryf Paul!

Ek is net nie so seker dat die "woke" idees op onvrugbare grond val nie - vir my lyk dit of daar 'n geslag (van alle rasse) opgroei met die meeste van daardie idees goed wortel geskiet .... vir party is dit "critical race theory", vir party is dit geslagsvloeibaarheid, vir party is dit die dialektiese klassestryd - "woke" het eintlik 'n klimaatstreek vir elkeen.

Kobus's avatar

Goeie artikel Paul. Dankie.

No posts

Ready for more?