DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Die Vryemarkstigting se Nicholas Woode-Smith skryf dat die VSA se eise aan Suid-Afrika redelik is, en eerder as waardevolle raad as imperialisme beskou moet word.
James Meachan waarsku dat Kritiese Teorie, hoewel oorspronklik waardevol, ontaard het in 'n dogmatiese, onvolledige en inkonsekwente ideologie wat ware linkse politiek verswak.
Gereelde gasskrywer Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Polisie, skryf oor waarom die devolusie van polisiemag nodig is en prof. Fransjohan Pretorius se nuutste geskiedenisbrokkie beskryf die Boere se traumatiese ervaring van Britse lansiers by Elandslaagte.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by ons lesers terugvoer kry.