Discussion about this post

User's avatar
Hilde Kruger's avatar

Uitstekend geskryf!

Expand full comment
Tersia's avatar

Ek waardeer dr Bink se oproep toe aksie. Ek trek sy lofsange oor die kerngesin in twyfel. Die kerngesin kan net 'n positiewe impak hê as die ouerfigure geestesgesond is. As opvoeder het ek die afgelope 25 jaar die effekte van geestessiekkerngesinne daagliks beleef. Verder word die impak van die portuurgroep op kinders van 9-16 geensins aangespreek deur Dr Brink nie. Soos Dr Brink wil ek ook aksie sien. Die filosoof Alain de Boton se School of Life program is een manier waarop filosofie prakties gemaak kan word. Dalk sal Dr Brink belangstel om 'n tak van School of Life in Afrikaans, vir Suid-Afrika te begin? Laat weet my, ek sal help.

Expand full comment
1 more comment...

No posts

Ready for more?