Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Martin, dis duidelik waarom jy jou doktorsgraad gaan verwerf. Dis ook uiters veblydend dat jy die proefskrif kon uitpak en makliker verteerbaar kon maak in nie-akademiese taal. Nie almal is daartoe in staat nie. Persoonlik is dit vir my 'n riem onder die hart dat dit in Afrikaans gedoen is. Ek kom uit die akademiese era van die laat sewentigs van die vorige eeu, toe ons onsself nog kon verlustig in onderrig in Afrikaans aan sekere universiteite. Jou geslag se Afrikaansmagtiges sal help dat Afrikaans ook nie as akademiese taal onder sal gaan nie. Ek is juis 'n stewige en ywerige ondersteuner van OntLaer, wat ek voel ook in daardie doel slaag. Dis ook opwindend om stemme te hoor wat nie geïndoktrineer is deur wat ek losweg "linkse denke" sal noem nie. Jy het baie voorbeelde van sulke denke en ideologieë en sosiale ingenieurspraktyke genoem, wat voortgevloei het uit dit waarna ek as linkse denke verwys het. Ek volg jou bydraes met groot waardering via bykans elke sosiale media-formaat waar jy baie aktief is...

No posts

Ready for more?