Discussion about this post

User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

'n Video oor universiteite waar mans nou die minderheid is:

https://www.youtube.com/watch?v=cASLeDMnXa0&ra=m

Ook privaat universiteite in Suid-Afrika sit in dieselfde situasie. Stadio in sy jaarverslag van 2025 vermeld die volgende : "With 61% of our students being Black African and 68% female, our

student body reflects the South Africa we serve." Dit beteken dat Stadio met trots studente bedien wat 32% manlik is.

No posts

Ready for more?