Discussion about this post

User's avatar
Stephan's avatar

Die redaksionele Inleiding is opsigself 'n artikel van waarde en hoogs leesbaar.

PIET DU PLESSIS's avatar

Frederik, ek hoop nie ek begin klink soos 'n langspeelplaat van ouds wat vasgehaak het nie, maar ek is baie bly vir hierdie redaksionele aansporing vir ons lesers en skrywers. Dis lekker om die hartjies te sien wat aandui dat mens se skrywes waardeer word — en dit word hoog op prys gestel — maar niks kom by kommentaar op mens se skrywes nie. Goedkeuring, afkeuring, aanvulling, meningsverskil: dit alles help om ons as skrywer nie te laat voel ons is besig met monoloë nie. Ons kan net as skrywers verbeter — of weet ons is op die regte pad — as ons terugvoering kry.

"...ons vertrou lesers as samewerkers om deur middel van ope gesprek en debat en op gelykwaardige manier, hul stories, standpunte en argumente te kom deel."

No posts

Ready for more?