DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Hierdie week op OntLaer verskyn twee internasionale stemme: Joseph Heath oor wat sosiale konstruktivisme ons leer oor gesondheid, geslag en maatskaplike rolle, en Lionel Page oor die arbitrêre aard van politieke ideologieë.
Gereelde skrywer Dr Eugene Brink skryf oor die onlangse beraad van Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings en die groeiende kloof tussen hulle en die werklikhede van demokratiese regeringsbestuur.
Laastens, reageer Barend Wesseloo op Elma Ross en Marthie Momberg se onlangse artikels op OntLaer oor die konflik in Gaza.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou die leser terugvoer kry.