DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Leandrè Steenberg en Helen Pluckrose reageer op Charlie Kirk se tragiese dood wat op 10 September in die Amerikaanse deelstaat Utah plaasgevind het.
'n Kritiek op Kirk se benadering tot politiek, uit die pen van Professor Nils Gilman, word ook geplaas.
Daniël skryf oor die belangrikheid en vormendheid van debat, en Reuben Coetzer waarsku teen wetgewing wat sonder die insette van burgers ontwikkel word.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou die leser terugvoer kry.