
DIE WEEK IN DRIE SINNE:
In 'n dubbeldosis nostalgie verken Hilde Kruger die verlede op winkelrakke en op rekenaarskerms: wat kan ons bewaar, en wat moet ons laat gaan?
Lezli Edgar wys hoe Rassie Erasmus sy skorsing in 'n verhoog omskep en Piet du Plessis gee vir president Ramaphosa se Silicon Valley-uitstappie 'n druippunt.
In die eerste van drie artikels ontleed Richard Pithouse hoe die ANC se verval die linkse bevrydingsdroom meesleur terwyl kiesers na regs koers kies en Eugene Brink maak die koalisiesomme en vra wie die krane gaan regmaak terwyl politici die poste verdeel.
Lekker vol. Lekker lees!

INTERNASIONALE STORIES OM VAN KENNIS TE NEEM
Nvidia se kredietgradering onder druk ná Huang se terugkeer
Musk kry groen lig vir ’n miljoen satelliete en ruimte datasentrums
Regters beveel aan om omkoopklagtes teen Netanyahu te laat vaar
Die VN se volgende leier gaan moet die organisasie se kwynende vredesrol herstel
Spanje se verkiesing kan ’n nuwe regse golf in Europa ontketen.

INHOUD VAN BUITE, MAAR BINNE ONS BELANGSTELLING:
Why the New Right is failing deur Noah Smith op Noahpinion
Bond and the curse of the British Empire deur Mary Harrington op UnHerd
The Crazy AI People Are Directionally Correct deur Dan Williams op Conspicuous Cognition
Riemann falls deur Oliver Johnson op Logging the World
Are You Too Dumb to Vote? deur Frederick Alexander op The Gadfly
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou terugvoer kry.











