Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Prikkelend, Hilde. Dit het vir my gedoen wat ek korrek aangeneem het die doel van die weelikse redaksionele samevattings is: om ons as lesers weer die pitkos te laat smaak van die afgelope week se bydraes deur ons skywers. Maar om dit natuurlik — anders as met KI (!) — daardie menslike omgee-gevoel te gee wat KI-skryfwerk, -opsommings of -oorsigte baie moeilik kan aanleer om te doen. “Hart en siel” is daarvoor nodig en KI het dit nie, al word dit elke dag beter daarmee om dit na te boots…

Ready for more?