Vandag met OntLaer (12 Desember 2025)
'n Kort opgaaf van die week.
DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Bouwe van der Eems reageer op 'n onlangse stuk deur Barend Wesseloo en vra wie die ware konserwatiewes nou eintlik is.
Bryan Theunissen stel die saak vir wat hy sekulêre Calvinisme noem, en Tersia keer terug met 'n wekroep oor die vlamme wat rondom onderwys opsteek.
Hilde Kruger pak hierdie week haar inkleurpotlode uit, en skets 'n wolkwit-polemiek. In gister se Dinkweer Donderdag reflekteer Frederik oor OntLaer se reis tot dus ver, en al die vriende wat ons langs die pad gemaak het.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou die leser terugvoer kry.












