DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Paul Maritz koekeloer vir KI in die klaskamer, terwyl Elma Ross met 'n lesersbrief die debat oor Israel en Palestina voortsit.
Natasha Burge beskryf wat sy die “Liberale Dwaling” noem, Helen Pluckrose reageer daarop, terwyl Burgert en Stephan Gildenhuys en Juanita du Preez om die beurt na die lesse uit Kaapstad en die waarskuwings uit die Mkhwanazi onthullings kyk.
'n Lesersbrief deur Leandrè Steenberg ondersoek die nut van Ubuntu as konsep vir ons gemeenskaplike groei.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou die leser terugvoer kry.