Vandag met OntLaer (31 Oktober 2025)
'n Kort opgaaf van die laaste week van die mooiste, mooiste maand.
DIE WEEK IN DRIE SINNE:
Dr Eugene Brink vra wat agter die gedurige aanvalle op die kerngesin steek, terwyl Dr Hercules Boshoff dieper kyk na 'n gemeenskap wat vir homself omgee.
Daniël Eloff lewer kommentaar op die veelbesproke “Nie in ons naam nie”-ope brief, en Bouwe van der Eems soek vir die ware lesse agter die boelie-episode in Milnerton.
Hilde Kruger vind die “eie-ek” in persoonlike handelsmerke, en prof. Fransjohan Pretorius lig uit waarom presies die Tweede Anglo-Boereoorlog begin het.
Lekker vol. Lekker lees!
Volg OntLaer Facebook en LinkedIn vir ons jongste artikels, potgooi-gesprekke en redaksiebriewe asook bydraes en insigte van skrywers regoor ons netwerk.
Ons wil graag by jou die leser terugvoer kry.











