Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Daniël, dit was nou saamvat uit die boonste rakke! Ons individuele skrywers kan maklik tonnelvisie ontwikkel, omdat ons fyn moet kyk en dikwels naby moet infokus om ons gedagtegang te kan deel deur middel van iets wat dikwels, noodgedwonge, eng omlyn moet word. Julle as redaksie help ons om die uiteenlopende drade van die skrywers weer bymekaar te bring en verskaf dan die makro-oorsig wat net so belangrik as die mikro-insig is om perspektief te kan handhaaf.

No posts

Ready for more?