Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Beslis 'n hoera vir die bouers en veral die brugbouers tussen die "Afrikaner-faksies", of wat mens ook al die kampe wil noem. OntLaer is myns insies so 'n spreekwoordelike brugbouer. Doen so voort: ons denkendes wat gelukkig (meestal) regoor die spektrum van sieninge kan beweeg, ondersteun dit beslis, soos blyk uit die opiniestukke en kommentare wat onder die OntLaer "vaandel" geplaas word.

No posts

Ready for more?